Welkom by die tuisblad van DBT DBT bied tegnologiese ondersteuning vir Education Expert deur elektroniese-mobiele onderrigleerprodukte te ontwikkel. DBT staan wêreldwyd op die voorpunt van navorsing en ontwikkeling van die digitaleboektegnologie.