STRUKTUUR VAN EDUCATION EXPERT
Education Expert bestaan uit drie afdelings, naamlik:
1. Excellente Kollege: Hierdie afdeling is ʼn virtuele kollege en is verantwoordelik vir die onderwysdienste om die onderwys in Suid-Afrika te verryk...lees meer>>
2. Eduserve : Hierdie afdeling is verantwoordelik om professionele en spesialisdienste aan onderwysinstellings, onderwysowerhede en onderwysbelanghebbende groepe in die openbare en onafhanklike onderwyssektore te lewer...lees meer>>
3. DBT : Hierdie afdeling is verantwoordelik om elektronies-mobiele onderrigleer te ontwikkel en vir gebruik in die onderwyspraktyk toe te pas en te vervaardig...
lees meer>>
|