Serving and educating is our passion
 
Terug na Eduserve
NAVIGASIE
Strategiese beplanning
Navorsing & ontwikkeling
Bestuursadvies

 

 

 

 

 

 
 

STRATEGIESE BEPLANNING

Daar moet nuut gedink word in die onderwys en deeglik beplan word om binne Suid-Afrika se unieke situasie die beste moontlike toekoms vir ons land en sy kinders te verseker. Hierdie been van Education Expert bestudeer en ontwikkel modelle en oplossings om effektiewe toekomsonderwystendense te verseker.