Serving and educating is our passion
 
Terug na Eduserve
NAVIGASIE
Strategiese beplanning
Navorsing & ontwikkeling
Bestuursadvies

 

 

 

 

 

 
 

BESTUURSADVIES

Om die beskikbare tegnologie en modelle effektief in skole te implementeer is vir skole in die algemeen ‘n groot uitdaging en kopseer.

Skoolhoofde, bestuursrade en onderwysers is nie altyd bewus van die nuutste tegnologiese ondersteuning nie en ervaar teenkanting of praktiese hindernisse in die effektiewe integrering van tegnologie in die klaskamer tot voordeel van almal.

Eduserve se professionele span is beskikbaar om individuele skole of ander onderwysinstansies se situasie en probleme te analiseer, hulle by te staan en te adviseer met pasgemaakte oplossings.

Enige navrae kan derig word aan eduserve@educationexpert.co.za.

Ons leef daarvoor om ‘n verskil te kan maak in die onderwys.