Kode 600/806 (Kleinsake-ontwikkeling):
Om 'n donasie onder hierdie kode te maak, moet die vyf (5) jaar ooreenkoms gesluit word. Paragraaf 5.4 bepaal egter dat die ooreenkoms aan die einde van enige kalenderjaar beëindig kan word.
Om 'n donasie onder Kode 600/806 te maak, voltooi die aangehegte ooreenkoms, faks die voltooide ooreenkoms en die bewys van betaling na (018) 290 8007 of (018) 290 9861...kyk>>
Kode 700/807 (Sosio-Ekonomiese Ontwikkeling):
Om 'n donasie onder Kode 700/807 te maak, voltooi die aangehegte from, faks die voltooide ooreenkoms en die bewys van betaling na (018) 290 8007 of (018) 290 9861...kyk>>
Nadat daar in beide gevalle die fondse inbetaal is, sal die bevestiging so spoedig moontlik aangestuur word.
|